Ayn Rand

Ayn Rand
Ayn Rand (1943)

Geboortenaam Алиса Зиновьевна Розенбаум
Gebore 2 Februarie 1905
Sint Petersburg, Russiese Ryk
Oorlede 6 Maart 1982 (op 77)
New York, New York
Plek van graf Kensico Cemetery, Valhalla, New York
Burgerskap Vlag van Rusland Rusland (1905–1922)
Vlag van Sowjetunie Sowjetunie (1922–1931)
Vlag van Verenigde State van Amerika Verenigde State (1931–1982)
Vakgebied Filosofie (Libertynisme)
Alma mater Petrogradse Staatsuniversiteit
Bekend vir The Fountainhead
Atlas Shrugged
Toekennings Prometheus Award – Hall of Fame
1983 Atlas Shrugged
1987 Anthem
Handtekening

Ayn Rand (Russies: Алиса Зиновьевна Розенбаум, Alisa Zinowjewna Rosenbaum; Sint Petersburg, 2 Februarie 1905New York, 6 Maart 1982) was 'n skryfster en stigter van die 20ste-eeuse filosofiese beweging bekend as objektivisme. Sy is veral in die Verenigde State bekend, maar haar boeke verkoop wêreldwyd. Sy is in Rusland gebore en het in 1926 na die VSA gegaan, waar sy die teorieë van Aristoteles laat herleef het en haar eie teorieë (soos ’n bewondering van kapitalisme) gevorm het. Sy het veral bekendheid verwerf met haar boeke The Fountainhead (geïnspireer deur Frank Lloyd Wright) en Atlas Shrugged (geïnspireerd deur Nikola Tesla), maar het nog vele ander boeke geskryf.


© MMXXIII Rich X Search. We shall prevail. All rights reserved. Rich X Search